Via Afrika Tegnologie Graad 9 Leerderboek
Welkom by ’n splinternuwe jaar van Tegnologie. Jy sal hierdie jaar
selfs nog verder delf in die wêreld van elektroniese stroombane,
wat verantwoordelik is vir so baie van die ongelooflike dinge wat
ons vandag kan doen. Om die waarheid te sê, sal jy vind dat alles
wat jy hierdie jaar ontdek, nuttig sal wees in jou alledaagse lewe.
Jy sal dalk eendag in ’n beroep belangstel wat tegnologie behels.
Jy kan ’n argitek, ’n meganiese ingenieur, ’n tekstielontwerper of
enigiets anders wees wat jy graag wil doen. Al wat dit verg, is harde
werk en deursettingsvermoë. Die avontuur begin hier.

We Also Recommend