Menu
Cart 0
Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerderboek

Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerderboek

  • R 219.90
  • Save R 30


Die kombinasie van die vakke Geskiedenis en Aardrykskunde –
Sosiale Wetenskappe – vertel ons alles van die wêreld waarin ons leef,
asook van die wêreld soos dit voorheen was. Hierdie boek sal jou in
tyd terugneem om van die wonderlikste gebeurtenisse in die verlede
te sien. Jy sal fassinerende onderwerpe soos kaarte, hulpbrongebruik
en volhoubaarheid verder verken en ook die groot fisiese kragte wat
ons planeet vorm, ontdek. Jy sal dalk selfs oor jou toekomstige beroep
begin nadink met al hierdie kennis wat jy het. Jy kan enigiets doen en
enigiets wees as jy hard werk, waar jy ook al in die wêreld is.

We Also Recommend