Menu
Cart 0
Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Leerderboek

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Leerderboek

  • R 185.90
  • Save R 100


Welkom by ‘n interessante nuwe wêreld van leer en vermaak. Skeppende
Kunste sal jou kreatiwiteit ontwikkel. Dit sal jou talente slyp. Dit sal jou
leer hoe om jouself uit te druk deur Dans, Drama, Musiek en die Visuele
Kunste. Jy sal jou gunsteling musikant bestudeer en pret hê met kunsvlyt.
Jy sal volksverhale verken, dit opvoer en die verborge betekenisse daarvan
ontdek. Soos jy meer leer, sal jy begin om jou eie kreatiewe stem te ontdek.
Die lewe is ‘n groot verhoog. Gryp die geleentheid aan en lewer jou beste
vertoning.