Menu
Cart 0
Via Afrika Geografie Graad 10 Leerderboek

Via Afrika Geografie Graad 10 Leerderboek

  • R 260.90
  • Save R 39


Welkom by Graad 10 Geografie. Vanjaar sal jy talle fassinerende
kenmerke van die wêreld leer ken. Jy sal uitvind hoe berge vorm,
waarom oorstromings voorkom, hoekom bevolkings groei en
rondbeweeg, en waaruit die lug om jou bestaan. Jy sal selfs uitvind
hoe en hoekom kontinente beweeg. Teen die einde van die jaar sal
jy beskik oor nuwe kennis, nuwe vaardighede en ‘n splinternuwe
waardering vir ons verstommende planeet.