Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Leerderboek
Hierdie boek, wat voortbou op alles wat jy al in EBW geleer het, sal jou
help om baie nuwe dinge omtrent geld en besigheid te verstaan. Jy sal
verskillende soorte ekonomieë en die manier waarop dit werk, verken.
Jy sal ook nuttige raad kry oor hoe om ’n sakeplan op te stel, asook die
geleentheid om jou teoretiese kennis van rekeningkunde toe te pas.
Hoe meer jy ontdek, hoe meer sal jy dalk ’n beroep in die finansiële
wêreld oorweeg. Jy sal dalk graag as ’n rekenmeester, aktuaris of
effektemakelaar by ’n groot maatskappy wil werk. ’n Goeie begrip van
EBW maak enige droom moontlik – veral as jou droom behels om jou
eie suksesvolle besigheid te begin.