Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerderboek
Jy sal hierdie jaar in EBW van die Suid-Afrikaanse regering leer,
asook van die groot rol wat dit in ons lewens speel. Jy sal verskillende
finansiële brondokumente bestudeer en uitvind waarom dit belangrik
is om jou betaalstrokie vir ’n produk of diens te hou nadat jy daarvoor
betaal het. Jy sal ook van verskillende soorte eienaarskappe leer,
wat jou sal help om te besluit watter soort besigheid jy eendag moet
begin. Jy sal ook meer insig in entrepreneurskap verkry. Hierdie vak sal
jou basies help om jou toekomstige beroep te bou. Werk hard en kyk
hoe die ongelooflikste resultate ontvou.