Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Leesboek 4

Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 3 Leesboek 4

  • R 88.90
  • Save R 31


Stories: 1. Natuurrampe 2. Diere wat ons help 3. Die bok en die stok wat reën lok

Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser deur ‘n ervare leser begelei word. Hierdie is ‘n erkende metode vir die aanleer van geletterdheid. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is ‘n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.


We Also Recommend