Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 2 Werkboek
Hierdie boek is vol opwindende oefeninge wat jou sal help om
jou Huistaalvaardighede te verbeter. Jy sal oefen om in die klas
te praat, te skryf en te luister. Jy sal dit ook geniet om self stories
te lees. Welkom by die wonderwêreld van taal!