Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 1 Leesboek 4 Stories: 1. Hanna 2. My kat se naam is Maandag 3. Kom ons eet
Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die
klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser
deur ‘n ervare leser begelei word. Hierdie is ‘n erkende metode vir die
aanleer van geletterdheid. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks
is ‘n ideale hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.