Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 7 Leerderboek
Welkom by Afrikaans Eerste Addisionele Taal in Graad 7 – ‘n
splinternuwe avontuur in die wêreld van woorde. Hierdie boek is vol
aktiwiteite en inligting wat jou taal sal verbeter. Jy sal beter luister,
praat, lees, kyk en skryf. Dit sal jou help om te kommunikeer, nuwe
vriende te maak, en veel meer. Stel jouself bloot en ontdek die
moontlikhede!