Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek

  • R 143.90
  • Save R 26


Welkom by nog ’n opwindende jaar om jou Eerste Addisionele Taal
te leer. Hierdie boek is vol interessante leeraktiwiteite wat jou sal
help om jou taalvaardighede te verbeter. Jy gaan baie pret hê saam
met jou klasmaats wanneer julle oefen om in die klas te praat. Jy sal
jou luistervermoë ontwikkel, en jy sal ook leer om op ’n beter vlak te
lees en te skryf. Hoe meer jy die taal gebruik, hoe meer sukses sal jy
behaal – in jou ander vakke op skool sowel as in die lewe buite die
klaskamer. Wees gereed om die vryheid van uitdrukking te ontdek.