
Verken Geskiedenis Graad 12 Leerderboek (NKABV) (Learner's Book)
Verken beteken eksamensukses! Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV); eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf; Riglyne van die volledige assesseringsprogram word verskaf; klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef; eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek; nuttige wenke vir klaskameronderrig.
We Also Recommend