
Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 12 Leerdersboek
Oxford Suksesvolle Toerisme is 'n betroubare Toerisme-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Die feite-ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle-boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
- Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word.
- Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik.
- Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied.
- Dit 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker.
- Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders se selfvertroue en vermoe om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter.
- Al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
- Dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen.
- Die eksamenafdeling en oefenvraestelle help leerders om vir formele assesserings en die eksamen voor te berei.
We Also Recommend