Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 10 Leerdersboek

Oxford Suksesvolle Toerisme Graad 10 Leerdersboek

  • R 483.95
  • Save R 12


Oxford Suksesvolle Toerisme is 'n Toerismekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk, relevante en ouderdomsgepaste inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.

 

Features

  • Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
  • Die spesiaal ondersteunde inhoud en begrippe word omvattend geïllustreer met logo's en bedryfsvoorbeelde om 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamen te lê.
  • 'n Kaartwerkafdeling in volkleur dek alles, en nog meer, wat leerders in Graad 10 moet weet.
  • Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
  • Aktiwiteite en vrae vir hersiening en verryking is op tipiese eksamenvrae gebaseer om te verseker dat leerders deeglik vir eksamens voorberei is.
  • Steun met eksamens is by elke aktiwiteit, hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou.