Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 10 Leerdersboek

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 10 Leerdersboek

  • R 297.95
  • Save R 22


Oxford suksesvolle rekeningkunde is 'n rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle. Kenmerke: inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou; onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik; spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders 'n vaste grondslag vir sukses in die eksamens; 'n groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite met deeglike en gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker; paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening; 'n eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.

We Also Recommend