Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 11 Leerdersboek (CAPS)

Oxford Suksesvolle Besigheidstudies Graad 11 Leerdersboek (CAPS)

  • R 400.95
  • Save R 50


Oxford Suksesvolle Besigheidstudies is 'n betroubare Besigheidstudieskursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig.

 

Features

  • Die is inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word.
  • Die onderwerpe is volgens die KABV saamgestel, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik.
  • Die inhoud en konsepte is gegradeer om aan leerders 'n vaste grondslag vir sukses te bied.
  • Dit bevat 'n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite, wat kennis en vaardighede vaslê en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker.
  • Die geskikte taalvlakke maak die inhoud toeganklik en dus leerders se selfvertroue en vermoë om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter.
  • Al die beplanningsinstrumente is volledig en kopieerbaar, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker.
  • Dit bevat assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen.
  • Die eksamenafdeling - wat studievaardighede en voorbeeldtoetse en -eksamens insluit - help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.

We Also Recommend