Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie Boek 2: Graad 1 Fase 1 Ons stuur foto's

Oxford Storieboom Klanke Niefiksie Boek 2: Graad 1 Fase 1 Ons stuur foto's

  • Regular price R 70.00 Sale price R 59.95
  • Save R 10

+ -

Storieboom Klanke is 'n gegradeerde leesskema gestruktureerd rondom die optimale vordering van Afrikaans Eerste Taal klanke ontwikkeling. Elke Fase bestaan uit 5 fiksie en 5 niefiksie titels. 

Features

  • klem op die gebruik van klanke
  • die progressie van klanke soos saamgestel vanuit die riglyne in die KABV
  • lewensvaardigheid-temas is ingesluit
  • fotokopieerbare werksblaaie om leesonderrig te bevorder met kreatiewe pretblaaie asook interessante aktiwiteite vir leerders

We Also Recommend

Share with your friends