
Oxford Storieboom Houtkappers Tak Dot & Die Krokodil
Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se klankvaardighede te ontwikkel.