Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Fase8 Nog Kiewiete Die Egiptiese Avontuur

Oxford Storieboom Fase8 Nog Kiewiete Die Egiptiese Avontuur

  • R 144.95
  • Save R 25


Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.

Die Fase 8 Kiewiete is geskryf vir kinders met gemiddelde leesvermoë en bou op woordeskat wat reeds in Uile verwerf is. Die boeke voer langer en ingewikkelder sinstrukture in en ontwikkel ’n bewustheid van ander oogpunte."