Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Fase 6 Nog Uile Vrot Appels

Oxford Storieboom Fase 6 Nog Uile Vrot Appels

  • R 144.95
  • Save R 15


Die boek in hierdie fase verskaf 'n voortsetting van die populêre "towersleutel"-stories uit Fase 5. Dit bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur, moedig voorspelling aan deur nou verwante teks en illustrasies, verskaf die ideale aanvangspunte vir onderwerpwerk en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees.