Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Fase 6 Grootboek Vrot Appels

Oxford Storieboom Fase 6 Grootboek Vrot Appels

  • R 538.95
  • Save R 41


Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.



Die Fase 6 Uile verskaf ’n voortsetting van die populêre “towersleutel”-stories uit Fase 5, bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees."