Menu
Cart 0
Oxford Storieboom: Fase 10 Karen se avontuur Graad 5

Oxford Storieboom: Fase 10 Karen se avontuur Graad 5

  • R 88.95
  • Save R 41


Hierdie boeke is geskik vir gevorderde lesers. Elke boek konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade en blomme, en die see. Elke boek word in drie dele verdeel: 'n avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal. Die boeke sal leerders aan moedig om hul belangstelling uit te brei en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.


We Also Recommend