
Kleinbegin in Die Prosa - Kortverhale Leesboek (Afrikaans, Paperback)
Die kortverhaal is een van die gewildste genres in die Afrikaanse letterkunde. 'n Beter insig in die aard en struktuur van literêre werke kan egter heelwat tot die leser se waardering bydra. dit kan bydra om die letterkunde vir die jong leser te maak wat dit behoort te wees: pure plesier!
|