
Klein boek : Boekpak 2
Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak - en dis nou in bokspakke beskikbaar!
BOKSPAK 2: Die klein boek van nog fantastiese feite, Die klein boek van reuserekords, Die klein boek van skrikwekkende spoke, Die klein boek van toweragtige toertjies, Die klein boek van skouspelagtige sport, Die klein boek van grappige gewoontes