Oxford Storieboom Fase 6 Grootboek In Die Tuin (Approved)
Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.
Die Fase 6 Uile verskaf ’n voortsetting van die populêre “towersleutelâ€-stories uit Fase 5, bevat sorgvuldig beheerde sinstruktuur en ontwikkel strategieë vir onafhanklike lees."