Menu
Cart 0
In die naam van liefde

In die naam van liefde

  • R 95.00


As haar sprokiesverhaal 'n gelukkige einde gaan he, sal sy daarvoor moet baklei. Na tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters bly. Fleur is steeds verlief op hom, maar Romain wil skynbaar net die magiese bos he waar Fleur nou al jare bly, en hy is bereid om met enigeen van die drie dogters te trou om dit te kry. Met die hulp van 'n towerstaf wat haar pa lank gelede vir haar gegee het, moet Fleur keer dat Romain nie met Danica of Nikita trou nie, dat sy haar bos behou, en ook haar grootse geheime bewaar. Maar haar stiefma, Amelda, pers haar af. Sy verwag dat Fleur vir Romain oortuig om met Amelda self te trou, anders gaan sy Fleur se geheim verklap. As sy 'n gelukkig einde wil he, weet Fleur dat sy daarvoor sal moet baklei.