Menu
Cart 0
Oxford Storieboom Fase 7 Grootboek Rooi Planeet (Approved)

Oxford Storieboom Fase 7 Grootboek Rooi Planeet (Approved)

  • R 360.95
  • Save R 29



Oxford Storieboom is ’n opwindende leesreeks. ’n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.



Die Fase 7 Uile ontwikkel insig in die gevoelens en motivering van die karakters. Die avonture is gebaseer op situasies in die karakters se lewe wat dan tot fantasieavonture ontwikkel; dit stimuleer leerders om hul eie stories te skryf."

We Also Recommend