
Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek ePDF (1 year licence)
Level / Grade:
Grade 4
Author(s):
Lätti, M; Gouws, S; Le Roux, C
ISBN:
9780636177710R365
License:
1-year licence
File type:
ePDFAfrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:
- die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
- na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
- in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.