Menu
Cart 0

THE ANSWER SERIES REKENINGKUNDE 3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 12: KABV

  • R 299.00
  • Save R 11


Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3-in-1 studiegids bied ‘n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum. Dit lei jou vanaf die basiese vakbeginsels dwarsdeur tot by die mees uitdagende inhoud. Dit gebruik maklik verstaanbare notas en verduidelikings om die vakinhoud te vereenvoudig en sluit gegradeerde vrae en antwoorde in wat jou in staat stel om jou vordering gereeld te kontroleer.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
  • Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke

 

ISBN: 9781920568771
Author(s):
Ann Botha
Variant:
Printed Version
The Answer Series

We Also Recommend