Romanza-sak
Lees is om met oop oë te droom! Hierdie omgewingsvriendelik katoensak is ’n stylvolle manier om jou boeke te vervoer. Weens die sagte materiaal kan jy dit opvou en altyd saam met jou dra. ’n Goeie en bruikbare sak teen ’n bekostigbare R49!
We Also Recommend