{"product_id":"vuma-afrikaans-huistaal-vlak-3-boek-12-leesboek-klein-saadjies-groot-probleme-vlak-3-boek-12-grade-1","title":"Vuma Afrikaans Huistaal Vlak 3 Boek 12 Leesboek: Klein saadjies, groot probleme!: Vlak 3: Boek 12: Grade 1","description":"\u003cspan\u003eDie Vuma Leesinstruksieprogram is uniek omdat die skrywers wat dit geskryf en ontwikkel het, Afrikaanssprekend is en begrip het vir die taal se gemeenskap en kultuur. Vuma se karakters en hul omgewing is eg Suid-Afrikaans, iets wat u jong leerders onmiddellik sal aantrek. Die stories word kleurvol en boeiend vertel. So word dit pret en genotvol om te leer lees, en aktiwiteit waarop hulle van meet af aan versot raak.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie Vuma Leesinstruksieprogram is tans beskikbaar in Afrikaans Huistaal, isiZulu Huistaal, Sepedi Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal.\u003c\/span\u003e","brand":"Pearson Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":31184476897378,"sku":"9780636163140","price":46.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/9780636163140.jpg?v=1575642755","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/vuma-afrikaans-huistaal-vlak-3-boek-12-leesboek-klein-saadjies-groot-probleme-vlak-3-boek-12-grade-1","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}