{"product_id":"sure-en-basisse-gr-7-afrikaans-poster","title":"Poster Natuurwetenskappe: Sure en basisse","description":"\u003cp\u003eDie plakkaat oor sure en basisse vorm deel van â€˜n groter stel van 10, wat ook vergesel word deur 'n kort onderwysersgids. Die volkleur A1-grootte plakkaat gee 'n visuele beeld van die onderwerp wat behandel word, kan help om leerders se aandag te herfokus, terwyl dit ook as visuele hulpmiddel dien wat onderrig kan versterk. Die onderwysersgids gee meer inligting oor die plakkaat, stel aktiwiteite, en lys ook die benodigdhede vir elk van hierdie aktiwiteite wat saam met die plakkaat gaan.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"OXFORD PUBLISHERS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":18338986590306,"sku":"9780190434502","price":85.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/9780190434502.jpg?v=1669102605","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/sure-en-basisse-gr-7-afrikaans-poster","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}