{"product_id":"slimkoppe-lees-vlak-2-boek-1-aan-die-gang-epdf-perpetual-licence","title":"Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 1: Aan die gang ePDF (perpetual licence)","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eSlimkoppe\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e-leesreeks is deur onderwysers en leesspesialiste spesiaal ontwikkel om kinders met selfvertroue aan die lees te kry en by hulle ’n liefde vir lees aan te wakker. Die reeks is perfek vir kinders wat geskrewe woorde begin herken. Elke boek sluit notas in vir ouers, ’n woordelys, en aktiwiteite om seker te maak kinders verstaan die stories.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cem\u003eSlimkoppe Lees!\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e Vlak 2 is vir kinders wat gereed is om sinne te begin lees. Die woorde vertel die storie en die illustrasies dra by tot die storielyn. Op hierdie vlak steun kinders steeds op die illustrasies as leidrade om die woorde te lees. Die stories is eenvoudig, maar grappig en vrolik. Bekende woorde word herhaal en nuwe woorde bekend gestel om jou kind se leeswoordeskat te vergroot. Wanneer hulle eenvoudige sinne kan lees, is hulle gereed om die avonture van die minlike \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eSlimkoppe\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e-karakters op Vlak 3 te volg.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cem\u003eAan die gang\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e sluit die volgende vier stories in:\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eDie sandkasteel\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie vulkaan\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eNee, Stinkie!\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eDie mark\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBesoek \u003c\/span\u003e\u003ca href=\"http:\/\/www.slimkoppe.co.za\/\"\u003ewww.slimkoppe.co.za\u003c\/a\u003e\u003cspan\u003e vir meer inligting oor die \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eSlimkoppe\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e-reeks.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDanksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003edie hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ena enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;\u003cbr\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ein die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","brand":"MASKEW MILLER LONGMAN","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42036110458978,"sku":"9781775951698","price":83.5,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9781775951698.png?v=1751624723","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/slimkoppe-lees-vlak-2-boek-1-aan-die-gang-epdf-perpetual-licence","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}