Menu
Cart 0
Skoolbeheer: Antwoorde op Alledaagse Uitdagings

Skoolbeheer: Antwoorde op Alledaagse Uitdagings

  • R 258.00


Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings is ’n duidelike en omvattende handleiding oor doeltreffende skoolbeheer.

Skoolbeheer: Antwoorde op alledaagse uitdagings, uit die pen van ’n bekende regspraktisyn op die gebied van die onderwysreg, bied uiters waardevolle, praktiese advies oor hoe om alledaagse én dikwels ongemaklike kwessies te hanteer waarvoor enigeen wat by skoolbeheer betrokke is, dikwels te staan kom – hetsy in ’n laer- of hoërskool, of in die stad of op die platteland.

Lede van skoolbeheerliggame, skoolhoofde, adjunkhoofde, onderwysers en ouers sal die advies in hierdie boek, sowel as die probleem-en-oplossing-vorm waarin dit aangebied word, gesaghebbend, realisties en toeganklik vind.


We Also Recommend