{"product_id":"sal-n-skilpad-op-jou-piepie-en-ander-gruwelike-en-grillerige-vrae-oor-die-natuur","title":"Sal 'n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL! Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!\u003c\/span\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40198108774498,"sku":"9781776353576","price":135.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/sal_n_skilpad_op_jou_piepie_high_res.jpg?v=1671430224","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/sal-n-skilpad-op-jou-piepie-en-ander-gruwelike-en-grillerige-vrae-oor-die-natuur","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}