Menu
Cart 0
Praktiese Wenke Vir Leerderdissipline - Elex Academic Bookstore

Praktiese Wenke Vir Leerderdissipline

  • R 360.00
  • Save R 10


Die fakulteit opvoedingswetenskappe van die PUK-kampus (NWU) het in April 2002 besluit om 'n navorsingprojek oor leerderdissipline van stapel te stuur. Met die goedgunstige en hoogs gewaardeerde steun van die Fakulteit se Fokusarea, die SAOU en die Dekaan van die Fakulteit - en in samewerking met 'n groot span akademici en medewerkers - kon die net breed gespan word om inligting plaaslik en oorsee te bekom. Hierdie publikasie is 'n poging om van die inligting in die vorm van 'n praktiese handleiding aan opvoeders en voornemende opvoeders bekend te stel. Ook het dit ten doel om deur middel van 'n ordelike onderrig-leerklimaat geborgenheid in die onderwyspraktyk te bevorder.