{"product_id":"paradiso","title":"paradiso","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAnneke Jordaan word Paradiso toe gestuur om ’n hotel te koop. Om op ’n kelner in die hotel verlief te raak was nie deel van haar opdrag nie. Maar Nick, die aantreklike Griek, help haar telkens uit die moeilikheid; hy is ’n heerlike maat, en hy soen verskriklik lekker. Herman Jordaan het egter reeds ’n ander man vir sy dogter uitgesoek en hy doen sy bes om die verhouding te verongeluk. Daarin word hy bygestaan deur Ferdinand, die skoonseun van sy keuse. Hulle krap Anneke se liefdeslewe heeltemal deurmekaar, en die man wat sy liefgekry het verander skielik in ’n koue, afsydige vreemdeling.\u003c\/span\u003e","brand":"Lapa Publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":40197596348514,"sku":"9781776351992","price":95.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/paradiso_elize_davies.jpg?v=1671361844","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/paradiso","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}