{"product_id":"oxford-susksesvol-ekonomiese-bestuurswetenskappe-graad-8-leerdersboek-epub3","title":"Oxford Susksesvol Ekonomiese \u0026 Bestuurswetenskappe Graad 8 Leerdersboek ePub3","description":"\u003cdiv class=\"description\"\u003e\n\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003egebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003en Rykdom van taalbystand, insluitend 'n fokus op nuwe woorde, eksamenwoorde, en eksamennotas bou leerders se selfvertroue.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003en Teen hierdie tyd weet jy dat... -afdeling kry leerders sover om na te dink oor die inhoud wat bespreek gaan word, en hersien wat hulle in die vorige eenheid geleer het.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOpsommings aan die einde van elke kwartaal sorg vir die vaslegging van wat hulle geleer het.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOnderwysriglyne en assesseringshulpmiddels vir elke aktiwiteit spaar onderwysers voorbereidingstyd, en maak dit vir hulle moontlik om met selfvertroue te onderrrig.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"0xford publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42327617863778,"sku":"9780190412838","price":193.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9780190412838.jpg?v=1763724148","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/oxford-susksesvol-ekonomiese-bestuurswetenskappe-graad-8-leerdersboek-epub3","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}