{"product_id":"oxford-susksesvol-ekonomiese-bestuurswetenskappe-graad-7-leerdersboek-epub3","title":"Oxford Susksesvol Ekonomiese \u0026 Bestuurswetenskappe Graad 7 Leerdersboek ePub3","description":"\u003cdiv class=\"description\"\u003e\n\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Ekonomiese en Bestuurswetenskappe? gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003en Rykdom van taalbystand, insluitend 'n fokus op nuwe woorde, eksamenwoorde, en eksamennotas bou leerders se selfvertroue.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003en Teen hierdie tyd weet jy dat... -afdeling kry leerders sover om na te dink oor die inhoud wat bespreek gaan word, en hersien wat hulle in die vorige eenheid geleer het.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOpsommings aan die einde van elke kwartaal sorg vir die vaslegging van wat hulle geleer het.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOnderwysriglyne en assesseringshulpmiddels vir elke aktiwiteit spaar onderwysers voorbereidingstyd, en maak dit vir hulle moontlik om met selfvertroue te onderrrig.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"0xford publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42327477026914,"sku":"9780190411572","price":187.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9780190411572.jpg?v=1763713213","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/oxford-susksesvol-ekonomiese-bestuurswetenskappe-graad-7-leerdersboek-epub3","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}