{"product_id":"oxford-suksesvolle-wiskunde-graad-5-leerdersboek-epub3","title":"Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 5 Leerdersboek ePub3","description":"\u003cdiv class=\"description\"\u003e\n\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Wiskunde\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis 'n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryk inhoud en die omvattende leiding vir Wiskunde. As onderwysers en leerders een keer\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Wiskunde\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003egebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003eUitstekende beplanning wat voorsiening maak vir verskillende onderrigmetodes en leerstyle, asook kreatiewe lesaanbiedings\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eWeldeurdagte tydstoewysing wat verseker dat die kurrikulum binne die toegelate tydperk voltooi kan word\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etoeganklike taalgebruik wat leerders help om begrippe deeglik te verstaan\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etaalondersteuning vir jong leerders, deur te fokus op die woorde wat tydens formele toetse en eksamens gebruik word, asook moeilike woorde\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esorgvuldige ontwikkeling van vaardighede en begrippe laat leerders toe om uit te blink in elke graad en tydens elke fase\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003einhoud wat vol feite is en 'n verskeidenheid aktiwiteite bied, wat nommerpas is vir klasse wat leerders met uiteenlopende vermoÃ«ns het\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eriglyne aangaande klaskamerbestuur wat u help om u lesse volgens die behoeftes van u klaskamer te struktureer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eeenvoudige assesseringsriglyne om leerders vir formele eksamens, toetse en take voor te berei\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003euitgewerkte voorbeelde en strategieÃ« wat help om die inhoud te verduidelik, en leerde rs na die korrekte wiskundige oefening te lei\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etalle aktiwiteite wat genoegsame oefening aan leerders verskaf om hul wiskundige kennis en vaardighede te ontwikkel en te konsolideer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eaktiwiteite wat gegradeer en gevarieer is om alle kognitiewe vlakke aan te spreek.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"0xford publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42325341798498,"sku":"9780190411848","price":148.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9780190411848.jpg?v=1763619822","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/oxford-suksesvolle-wiskunde-graad-5-leerdersboek-epub3","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}