{"product_id":"oxford-suksesvolle-wiskunde-graad-4-leerdersboek-epub3","title":"Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 4 Leerdersboek ePub3","description":"\u003cdiv class=\"description\"\u003e\n\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Sosiale Wetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003eToeganklike taal en addisionele taalhulp, insluitend nuwe woorde en eksamenwoorde, help leerders om nuwe begrippe maklik aan te leer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eIngesluit is 'n fokus op navraagvaardighede en kaartvaardighede vir Geskiedenis en Aardrykskunde.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePraktiese gevallestudies help leerders om hul kennis toe te pas.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKlasbestuur-riglyne help onderwysers om hulle lesse volgens hul eie klasbehoeftes te struktureer.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eUitstekende beplanningshulpmiddels en 'n goedbeplande werkstempo verseker dat die kurrikulum in die toegestane tyd voltooi word.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"0xford publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42329463947362,"sku":"9780190412364","price":147.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9780190412364.jpg?v=1763796345","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/oxford-suksesvolle-wiskunde-graad-4-leerdersboek-epub3","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}