Menu
Cart 0
Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 10 Onderwysersgids - Elex Academic Bookstore

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 10 Onderwysersgids

  • R 251.95
  • Save R 18


Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is 'n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.

 

Features

  • Alle beplanningshulpmiddels is volledig uitgewerk en fotokopieerbaar, wat onderwysers tyd spaar wanneer hulle lesse voorberei en die korrekte tempo en progressie verseker.
  • Assesseringsriglyne en buigsame assesseringshulpmiddels stel onderwysers in staat om die assesseringshulpmiddels aan te pas om aan die spesifieke behoeftes van die klas te voldoen.

We Also Recommend