{"product_id":"oxford-suksesvolle-natuurwetenskappe-en-tegnologie-graad-5-leerdersboek-epub3","title":"Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerdersboek ePub3","description":"\u003cdiv class=\"description\"\u003eOxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie is ’n kursus wat die KABV volg en wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die feite-ryk inhoud en die omvattende leiding vir Natuurwetenskappe en Tegnologie. As onderwysers en leerders een keer Oxford Suksesvolle Natuurwetenskappe en Tegnologie gebruik het, bly dit hul keuse vir sukses in die klaskamer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003euitstekende beplanning wat voorsiening maak vir verskillende onderrigmetodes en leerstyle, asook kreatiewe lesaanbiedings\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eweldeurdagte tydstoewysing wat verseker dat die kurrikulum binne die toegelate tydperk voltooi kan word\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etoeganklike taalgebruik wat leerders help om begrippe deeglik te verstaan\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003etaalondersteuning vir jong leerders, deur te fokus op die woorde wat tydens formele toetse en eksamens gebruik word, asook moeilike woorde\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esorgvuldige ontwikkeling van vaardighede en begrippe laat leerders toe om uit te blink in elke graad en tydens elke fase\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003einhoud wat vol feite is en ’\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003en verskeidenheid aktiwiteite bied, wat nommerpas is vir klasse wat leerders met uiteenlopende vermoëns het\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eriglyne aangaande klaskamerbestuur wat u help om u lesse volgens die behoeftes van u klaskamer te struktureer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eeenvoudige assesseringsriglyne om leerders vir formele eksamens, toetse en take voor te berei\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie innoverende inhoud en aktiwiteite wat die wetenskaplike verbeelding van hul leerders stim uleer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edie wyse waarop hulle in Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderrig uitblink.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"0xford publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42325362081890,"sku":"9780190421625","price":167.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9780190421625.jpg?v=1763620279","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/oxford-suksesvolle-natuurwetenskappe-en-tegnologie-graad-5-leerdersboek-epub3","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}