{"product_id":"oxford-suksesvolle-lewensorintering-graad-7-leerdersboek-epub3","title":"Oxford Suksesvolle Lewensorintering Graad 7 Leerdersboek ePub3","description":"\u003cdiv class=\"description\"\u003e\n\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Lewensorientering\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis 'n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir LewensoriÃ«ntering. Wanneer onderwysers en leerders eers\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eOxford Suksesvolle Lewensorientering\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003egebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"features-wrapper\"\u003e\n\u003ch3 class=\"features-title\"\u003eFeatures\u003c\/h3\u003e\n\u003cul class=\"features-list\"\u003e\n\u003cli\u003eDie ryk inhoud, gekombineer met 'n verskeidenheid aktiwiteite, spreek al die kognitiewe vlakke aan en maak voorsiening vir klasse van gemengde vaardighede.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eTaalhulp vir leerders sluit in 'n fokus op woorde wat in toetse en eksamens gebruik word, asook moeilike woorde.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eUitstekende beplanning maak voorsiening vir verskillende onderrig- en leerstyle, en vir kreatiewe lesse.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eRiglyne vir Liggaamlike Opvoeding in elke eenheid maak dit vir onderwysers moontlik om LO-aktiwiteite te implementeer, selfs al is hulle nie spesialiste nie.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"0xford publishers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42327546429538,"sku":"9780190411305","price":165.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/files\/9780190411305.jpg?v=1763717229","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/oxford-suksesvolle-lewensorintering-graad-7-leerdersboek-epub3","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}