{"product_id":"oxford-afrikaanse-skoolwoordeboek-werkboek","title":"Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek Werkboek","description":"\u003cp\u003eGoeie taalvaardighede maak sukses in elke Leerarea moontlik - en die vermoë om 'n woordeboek doeltreffend te gebruik, speel 'n deurslaggewende rol in die ontwikkeling van hierdie vaardighede.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie Werkboek is maklik om te gebruik, vol nuttige aktiwiteite en behoort saam met die Oxford Afrikaanse Skoolwoordeboek gebruik te word. Saam bied hulle uitstekende ondersteuning aan leerders in Graad 4–9, veral in die Senior Fase.\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003ch2\u003eFeatures\u003c\/h2\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eontwikkel woordeboekvaardighede op 'n gepaste, prettige en praktiese wyse, soos deur die kurrikulum vereis word\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003edien as gids vir onderwysers en leerders om die meeste uit hulle woordeboek te kry, bv. hoe om algemene foute te vermy, hoe om etimologie te verstaan, en hulp met die skryf van 'n e-pos of brief\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebou leerders se woordeskat uit met behulp van oefeninge met voorvoegsels, agtervoegsels, meervoude, woordsoorte, ens.\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ebied aan leerders talle geleenthede om te oefen, bv. deur aktiwiteite, vasvrae en blokkiesraaisels\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003esluit antwoorde vir al die aktiwiteite, asook bondige aantekeninge vir onderwysers of ouers op elke bladsy in.\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cul style=\"box-sizing: inherit; color: #b5b5b5; font-family: inherit; font-size: 0.87rem; font-style: normal; font-variant: normal; font-weight: 400; letter-spacing: normal; line-height: 1.6; list-style-position: outside; orphans: 2; text-align: left; text-decoration: none; text-indent: 0px; text-transform: none; -webkit-text-stroke-width: 0px; white-space: normal; word-spacing: 0px; padding: 0px; margin: 0px 0px 1.25rem 1.1rem;\"\u003e\u003c\/ul\u003e","brand":"OXFORD PUBLISHERS","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":18306606563426,"sku":"9780199058464","price":61.95,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1279\/5591\/products\/content_1_bf07406b-0b13-40cb-9bb5-2e3a5894d85c.jpg?v=1543914899","url":"https:\/\/elexacademicbookstore.co.za\/products\/oxford-afrikaanse-skoolwoordeboek-werkboek","provider":"Elex Academic Bookstore","version":"1.0","type":"link"}