Menu
Cart 0
Op Soek na Geskiedenis Graad 10 Onderwysersgids - Elex Academic Bookstore

Op Soek na Geskiedenis Graad 10 Onderwysersgids

  • R 284.52
  • Save R 14


Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoë gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef

 

Features

  • Volledige beplanningshulpmiddels word verskaf wat verseker dat die tempo en progressie aan die KABV-vereistes voldoen.
  • 'n Groot verskeidenheid assesseringshulpmiddels vergemaklik assessering.

We Also Recommend