Menu
Cart 0
My Naam is Alexander En Wat Daarvan?

My Naam is Alexander En Wat Daarvan?

  • R 183.00
  • Save R 17


Alexander besluit om op 'n skoolstaptoer berge toe te gaan, want hy wil wegkom van die huis af. Die res van die stappers kan doen wat hulle wil, solank hulle hom net uitlos. Maar dinge verloop nie volgens plan nie. Louise met die baie vlegseltjies pla hom, sy voete is vol blase, en toe jaag 'n donderstorm hulle in die middel van die nag op en hulle moet skuiling soek. In 'n grot. Waar Alexander 'n onstellende ontdekking maak.....