Menu
Cart 0
Luister & Leer Tuisprogram Vlak 1

Luister & Leer Tuisprogram Vlak 1

  • R 103.00
  • Save R 17


Die Luister & Leerprogram, geskryf deur Liesel van Niekerk ( 'n Spraak en Gehoor onderwyseres), is 'n tuisskolingsprogram wat help om kinders se taalvaardighede te ontwikkel.

Kinders leer luistervaardighede, logiese denke, korrekte gramatika, taalstruktuur, beskrywende taal en brei ook terselfdertyd hul woordeskat uit. Die program bied praktiese advies aan en laat kinders toe om op hul eie pas voort te gaan.


We Also Recommend