Legalease Elements Strafreg Werkboek
Strafreg Werkboek is ’n handige hulpmiddel vir strafregstudente. Dit bevat voorbeelde van tipiese vrae wat studente in eksamens of toetse kan aantref, asook die modelantwoorde op sodanige vrae. Hierdie vrae en antwoorde het betrekking op sowel die algemene beginsels van die strafreg as besondere misdade. Spesiale aandag word geskenk aan probleemtipe-vrae, waarin ’n feitestel verskaf word. Die student moet dan uitwerk of een van die betrokke persone ’n misdaad gepleeg het en hom of haar op ’n bepaalde verweer kan beroep.
We Also Recommend