Menu
Cart 0
Kleinbegin in Die Prosa

Kleinbegin in Die Prosa

  • R 121.00
  • Save R 29


Die kortverhaal is een van die gewildste genres in die Afrikaanse letterkunde. 'n Beter insig in die aard en struktuur van literêre werke kan egter heelwat tot die leser se waardering bydra. dit kan bydra om die letterkunde vir die jong leser te maak wat dit behoort te wees: pure plesier! By die samestelling van hierdie bundel is daar gepoog om die jong leser te laat kennis maak met verhale wat in die eerste plek sy belangstelling sal prikkel, maar ook genoegsaam tot sy kennis van die Afrikaanse taal en letterkunde sal bydra. Die breër selfstandigmaking van die leser en sy aktiewe deelname word deurgaans nagestreef. Hoewel dit nie deurentyd beklemtoon word nie, is dit moontlik hede tog daar om 'n insig te ontwikkel in die wyse waarop die verhale as literatuur funksioneer.